Boere oorheers weer in 44ste Jaarlikse Boere teen Dorp Gholfdag!
Wat ’n pragtige lentedag was dit vir die 44ste Jaarlikse Boere teen Dorp Gholfgeleentheid by die Bredasdorp Gholfklub! Reeds van vroeg die oggend, op 31 Augustus 2025, het 104 spelers …
