Daar is sekere tradisies wat net deel van ’n dorp word – en op Bredasdorp is Boere vs Dorp beslis een van hulle.Saterdag 5 September het Boere en Dorp weer …
Wat ’n pragtige lentedag was dit vir die 44ste Jaarlikse Boere teen Dorp Gholfgeleentheid by die Bredasdorp Gholfklub! Reeds van vroeg die oggend, op 31 Augustus 2025, het 104 spelers …
Chas Everitt was weereens die hoofborg van die Boere teen die Dorp Gholfdag wat 9 September op Bredasdorp gehou was. Die baan was vol met 80 spelers wat na ‘n …