“With Vicky's help we found our perfect home in Napier. Thanks to Chas Everett and in particular Vicky Butler, our agent for great service and going the extra mile to guarantee our new home is just what we dreamed of.”
Anthony Fish
“Baie dankie vir die volgehoude goeie en spoedige diens Charles. Ek waardeer jul terugvoering. Dit was pynloos om saam julle te kon werk.”
Renette Steinmetz
“Thank you! The support I have received from you Amy to date is absolutely outstanding. Thank you for your patience with me and thank you for sharing this journey with me. I can breath!”
Megan Faye Bushby
“Namens VANDIR Konstruksie wil ons net baie dankie se aan Piet en die Chas Everitt Span vir julle volgehoue goeie diens oor die afgelope tyd, van die 4 transaksies / erwe wat ons gekoop het oor n tydperk van 5 jaar het ons regtig n pad saam met Piet gestap, hy het presies verstaan wat ons wil he en seker gemaak ons is elke keer tevrede, ons was nooit onder druk geplaas om n besluit te maak nie en Piet het altyd al die nodige inligting rakende die erwe volledig verskaf, elke transaksie was net n plesier en ons kan die Chas Everitt span ten sterkste aanbeveel. Dankie”
Gerhard, Andre en Willem - VANDIR Konstruksie.
“Sarina & Chas Everitt het baie goeie leiding en diens gebied deur die hele proses van die koop. Van die begin af is alle kommunikasie goed gewees, tydlyne is goed opgevolg en inligting is vinnig en deeglik deurgegee. Baie dankie vir die professionele diens en dat jul dit vir ons ‘n goeie ervaring gemaak het.”
Francois & Jolene Zeeman
“Vicky is 'n uitmuntende agent wat nie jou drumpel deurtrap met mense wat net nuuskierig is nie. Sy bring werklike belangstelling na jou huis en ken haar voornemende kopers. Baie dankie vir uitmuntende diens, tot die einde.”
Gerna Spangenberg
“ The service levels experienced from Strepies and Chas Everitt has been exceptional with quick turnaround times, and regular progress on the status of the transaction, very satisfied and keep it there.”
Jean Simonis
“Ons wil baie dankie se vir die flinke diens wat ons van julle af ontvang het. Ons wil ook dankie se dat Piet ons die heeltyd op hoogte gehou het met die vordering van die verkope. Baie dankie weereens.”
Seloma en Andrew Gouws
“It was an absolute pleasure dealing with Vicky. We first met Vicky a good while back when enquiring on property in the area, she took us on a very knowledgeable, unhurried and honest overview of property in Napier, without any pressure to commit to a purchase. We are very pleased to have been able to buy with her as our agent and trust her recommendations and judgement of property value completely. She listens to your vision and does her best to match the right property to suit your budget, needs and dreams! Her interaction with us as the purchaser and also with the seller with her intuitive understanding made the entire purchase an excellent experience.”
Ughetta Parenti & Tyger Geldenhuis
“Graag wil ek my dank betuig aan Sarina en al die personeel van Chas Everitt met die verkoop en afhandeling van my erf in Struisbaai. Baie dankie vir die spontane en professionele behandeling wat ek ontvang het. Ek kan net met lof van julle praat en sal julle enige tyd aanbeveel.”
Hannetjie Botha.
“The team at Chas Everitt Agulhas are on top of their job, making doing business really easy!!”
The Joza Family Trust
“Vanuit Qatar het ek en my man 'n advertensie van 'n besonderse eiendom in Agulhas gesien en besluit om die eiendomsagent Strepies te kontak. Sonder om 'n voet op Suid-Afrikaanse grond te sit, het ons eiendomsagent alle dokumente spoedig by ons in die Midde- Ooste gekry en die hele proses vir ons behartig - sowaar 'n bekwame span mense hier in Agulhas! Ons geniet tans 'n heerlike vakansie by die see! Baie dankie!”
Suria Thomson
“Alhoewel die erf wat ons op Agulhas wou koop, ‘n gesamentlike mandaat gehad het, het ons dadelik vir Strepies gekontak, omdat ons haar en haar span ken as bekend vir flinke, vriendelike en professionele diens. Ons het dit dan ook presies so ervaar. Vanaf die ondertekening tot en met die registrasie is ons deurgaans op hoogte gehou van die vordering. Dit was ‘n pynlose transaksie!! Ons sal beslis weer in die toekoms van hulle dienste gebruik maak, hetsy om te koop of te verkoop.”
Johan en René Stander - 082 925 9341
“I want to extend my thanks for the efficient and personal service I have received from both your offices. Within 24 hours my home in Bredasdorp was sold and I bought a property in Agulhas. Yes, not believable but true! Wessel in Bredasdorp and Strepies from Struisbaai 10/10 The admin staff also get 10/10 score keeping me posted of the transaction and progress. The bond originators, same score 10/10. What a pleasure to get such great service from all involved which is so lacking in today's world. Thank you all!!!”
Wayne Perel – 071 643 4252
“Dit is nou die vierde transaksie wat ons saam met julle doen en ons kan weereens net getuig van ‘n uiters professionele span en uitstekende diens. Van die begin van die transaksie tot die einde is ons volledig op hoogte gehou van die stand van die transaksie deur verskeie van Strepies se span en was daar nooit enige onsekerhede of onduidelikhede rondom die transaksie nie. Julle het uit julle pad gegaan om die transaksie te laat gebeur. Ons sal julle baie hoog aanbeveel vir enige voornemende kopers of verkopers in Struisbaai.”
Riacco en Surina van As - 083 225 2329
“My opregte waardering vir die wyse waarop julle die verkoop van my eiendom te Struisbaai hanteer het. Jul diens en professionaliteit is werklik van hoogstaande gehalte en ek sal julle met vrymoedigheid aan enige voornemende koper of verkoper kan aanbeveel. Ek wens julle alle voorspoed toe vir die toekoms. Doen so voort.”
Eddie Nortier – 083 635 1051
“Julle is puik! Baie dankie vir die uitstekende professionele diens wat julle as span aan ons gebied het tydens die bemarking tot en met die verkoop van ons erf. Jul vinnige reaksie nadat 'n aanbod gemaak was het die verkoop proses baie bespoedig. Ons was ook gedurig op hoogte gehou met die vordering van die verkoop transaksie en sal beslis enige person aanraai om van julle gebruik te maak.”
Aubrey en Elaine Meyer - 076 473 6396
Ek wil net baie dankie sê vir Strepies se span by Kaap Agulhas. Ons het onlangs ‘n huisie gekoop op Struisbaai en julle diens was werklik voortreflik. Die webblad was maklik om te gebuik en ons kon redelik vinnig hierop ‘n kortlys opstel. Julle het sommer vinnig ons benodighede verstaan, en ons op die regte spoor gekry. Ons het ons huisie gevind, ‘n aanbod gemaak en julle het die res van die papierwerk hanteer vanuit Struisbaai. Daar was okkupasie huur, meubel verkope en ‘n paar ander dinge wat moes gebeur en die span het die papierwerk absoluut pynloos vir almal gemaak. Alles het glad verloop, die oordrag het in rekord tyd plaasgevind en ons voel nou al deel van Struisbaai. Baie dankie vir al die hulp gedurende en na die transaksie. (fotos,DTSV,skoonmaakdienste,sekuriteit ensomeer) Chris & Anke Steyn - 082 573 8503
It is with confidence that I can highly recommend Sarina and the team in Cape Agulhas. If you are considering selling or purchasing a property in the Struisbaai area. We dealt with Sarina vd Westhuizen. We gave her our Exclusive Mandate in October 2016 and by the end of January 2017, our Property was sold. Sarina managed the process from start to finish, seamlessly. Her service and attention to detail resulted in the deal being concluded with no stress placed on us at all. They communicated regularly and we knew at all times, the status of the services required to conclude the deal. I can honestly say, we were happy sellers and I have no doubt, the purchaser felt the same way. Thank you very much!
Lorna & Phillip Scheepers - 083-3207151
The service we got from Piet and his team was seamless. Very professional and choice of attorneys was perfect. Thank you for a painless journey. Pity you don't sell up here in Johannesburg. Nigel & Caroline Babb - 082 415 5290
Ek wil Piet en die res van die span bedank vir hul hulp in die suksesvolle bemarking en verkoop van my eiendom in Suiderstrand. Die span was uiters professioneel en, alhoewel ek in die VSA is, was die afstand en tydsone veskil nie ‘n probleem nie. Die hele span was professioneel, hulpvaardig en vriendelik en ek sal jul enigetyd aanbeveel. Henk van der Merwe – henkvdm@gmail.com
DANKIE SARINA EN SPAN - In Januarie 2017 het ek ‘n ekslusiewe mandaat onderteken om my erf in Struisbaai te verkoop. Maart 2017 het ek ‘n kontantaanbod ontvang. Ek het dit aanvaar en met behulp van die oordragprokureurs is die koopdokumente in April 2017 by die Aktekantoor ingedien vir registrasie. Twee weke later was die erf op die naam van die nuwe koper en die koopsom in my bankrekening inbetaal. Absolute puik diens wat ek graag aanbeveel. Met dank en waardering. Joe Kleinhans – 082 520 9062
In the last few years, I have sold a number of properties in the Agulhas-area through Strepies and her team. Because of the distance between the Netherlands and South Africa, it was important to be able to fully rely on the agent. I was positively surprised about their active and professional way of handling things. It was a pleasure doing business with them. Jaap Visser. The Netherlands. – Jacob.visser@gmx.net
Vandat ons in 2013 die eerste keer met Strepies en haar span se puik en vriendelike diens te doen gekry het, het dit ons opgeval met hoeveel passie en toewyding hulle jou behandel. Hierdie selfde puik diens het ons vanjaar weer ervaar. Niks is te veel moeite of ongeleë nie, alles is die eerste keer reg en julle luister na julle kliënte se behoeftes en voorkeure. Dankie daarvoor en ons kan jul met groot vrymoedigheid vir enige potensiële koper of verkoper aanbeveel. Herman & Susan Huysamen – 022 482 1353