Jukskei-toernooi kroon wenners in opwindende naweekkompetisie

Ons Jukskei-toernooi op 20 Desember 2025 was ‘n groot sukses en het entoesiastiese deelnemers van regoor die land bymekaar gebring vir ‘n dag van vriendelike kompetisie. Ons het 42 inskrywings gehad, van vakansiegangers tot deelnemers van nabygeleë dorpe. Jonk en oud het hulle gate uit geniet, en ons jonger deelnemers het dit as ‘n absolute wonderlike ervaring beleef.

Vroue-afdeling wenners:

Die vroue-afdeling wenner het die algeheel hoogste punte van die dag behaal.

Mans-afdeling wenners:

Spesiale wenners:

Hoogtepunte van die dag:

Ons opregte dank aan Strepies van Wyk, Carol Ziman, en hul Chas Everitt Kaap Agulhas span, wat ons elke jaar so getrou ondersteun. Dit is besonders om te sien dat daar steeds mense is wat omgee vir mekaar en aktief help om ons dorp op te bou. Strepies se boodskap aan ons almal bly ’n inspirasie: “Leer elke dag iets nuut en maak daagliks ’n verskil in jou omgewing."

Buying or selling a home?

Leaders in Property Sales & Partners you can Trust