Ek skryf om Chas Everitt in Struisbaai te bedank vir die kwaliteit van diens en spesifiek wat Sarina verskaf het in ons soektog na n eiendom . Ons waardeer julle …
Baie dankie vir jul geduld, vriendelikheid, hulp en flinke diens gedurende die erf soek en aankoop. Twee persone wat ek die meeste interaksie mee gehad het was Sarina wat meer …
Sarina, julle bied ‘n rustigheid aan die kliënte, wat hom / haar besonders laat voel in ‘n situasie wat vir sommige nogal uitdagend kan wees. (Ook vir jou as agent). …
Ek wil net vir Chas Everitt veral Strepies en Sarina baie dankie se vir hulle baie professionele optrede tydens die verkoop van ons huis. Ons huis is binne ‘n dag …