Mnr & Mev Mc Pherson

Baie dankie vir jul geduld, vriendelikheid, hulp en flinke diens gedurende die erf soek en aankoop.
Twee persone wat ek die meeste interaksie mee gehad het was Sarina wat meer as net gehelp het om n erf te soek en tweedens Karlien vir haar eposse om ons altyd op hoogste te hou met die vordering. Weereens duisende dankies. Mag jul maatskappy van krag tot krag gaan met jul puik diens.