Ek skryf om Chas Everitt in Struisbaai te bedank vir die kwaliteit van diens en spesifiek wat Sarina verskaf het in ons soektog na n eiendom . Ons waardeer julle maatskappy se doeltreffende en professionele kliëntediens, die vlak van detail en aanspreeklikheid wat julle op elke aspek getoon het en die manier waarop julle besigheid as geheel uitvoer. Ons het, en sal voortgaan julle diens aan ander maatskappye en kontakte aan te beveel. Ons familie kon nie meer tevrede wees met julle werk nie, en ons sien uit daarna om hierdie verhouding voort te sit.