Ek wil net vir Chas Everitt veral Strepies en Sarina baie dankie se vir hulle baie professionele optrede tydens die verkoop van ons huis. Ons huis is binne ‘n dag …
Ons stap al ‘n lang pad met Strepies (Chas Everitt) en haar span en was nog nooit teleurgestel nie. Met hierdie transaksie het ons met Charles gewerk en het ons …
Baie dankie aan die Chas Everitt Kaap Agulhas span, in die besonder Strepies, vir die professionele wyse waarop julle ons huissoek en die uiteindelik koop daarvan hanteer en ons bygestaan …
We reached out to various agencies, with some replying with a one-line response or not at all. Through the process, we met Strepies van Wyk, who contacted us with a …