Thys & Marlize Odendal

Baie dankie aan die Chas Everitt Kaap Agulhas span, in die besonder Strepies, vir die professionele wyse waarop julle ons huissoek en die uiteindelik koop daarvan hanteer en ons bygestaan het. Strepies, dankie vir jou persoonlike aandag, tyd en geduld tydens ons soeke na die geskikte woning. Ons waardeer dit wat julle by Chas Everitt Kaap Agulhas vir ons gedoen het en huiwer nie een oomblik om julle aan te beveel as die nommer een eiendomsagentskap in die area nie!