Sureta Gelderblom

Hoe opreg ons die diens van Chas Everitt met die aankope van ons erf in Suiderstrand kan besing nie.  Nie net was dit n voorreg om deur n uiterse bekwame agent soos Piet bedien te word nie, hy is n harts-mens en so vriendelik tog professioneel. Verder was jul kommunikasie klok slag, professioneel maar tog met n verwelkome warmte.