Suzette de Beer

Vertroue, puik diens, totale ondersteuning en dankbaarheid! Dit is my beskrywing en ervaring van huis koop deur Chas Everitt! Ons bel nou nog vir Piet wanneer ons vriendelike advies benodig! Ons is so dankbaar, alles was perfek! Dit voel asof ek in uitroeptekens skryf, maar dis hoe dit was, ‘n uitroepteken aangename ervaring!!!