Christelle Alberts

Hiermee wil ek net graag my bedanking betuig vir die ongelooflike diens van Wessel van Zyl. ‘niks was vir hom te veel gewees om seker te maak dat die transaksie vlot verloop nie. Nadat ons die sleutels van die huis ontvang het was hy steeds daar om seker te maak dat alles in plek is en reg werk. Dankie Wessel, julle het die proses vir ‘n eerste huiskoper baie maklik en eenvoudig gemaak.